User: benstof |
Die Boere Liedjie wat ek geskryf het in 2004. Maar so gesit en dink aan hoekom ons die laaste paar jaar so hard kuier in Pretoria, Hatfield, en ook die res van die land. Ek dink ons voel iets waarvoor ons so hard gewerk het word van ons af weg gevat. Tags: afrikaans pretoria liefde ben nuut new musician artist sing kunstenaar song songwriter boere afrikaner suid afrika |
User: MandarbZA |
Boere pulls down palm tree Some Boere manne somewhere in South Africa think they're smart and take down a big palm tree with a bakkie (pickup truck) Just to clarify on some of the details: This happened somewhere in South Africa. The dialogue is as follows: 0:09 "Waar gaan jy spring as daai ding boom kom?" I fixed the grammar a bit: "Where are you going to jump when the tree comes?" 0:25 "Kom julle weg daar, staan weg daar" Basically: "You come and stand away from there, stand away from there" Just before 1:00: Various exclamations amounting to "This tree is tough" 1:02 "Hierdie ding het gebreek" "This thing broke" 1:33 "Ai, jou bakkie is weg" "Ai, your bakkie is gone" 1.35 "Ek het dit nie verwag nie" "I didn't expect that" Didn't include all the dialogue, mostly because it's hard to hear. Tags: Palm tree bakkie pull down |
User: FRPSchutte |
Gelofte vir Boere Onthou jul belofte aan die Vader / Remember your vow to the Father - Boere Tags: Gelofte Suid Afrika South Africa Boere Boer Vow Bloodriver Bloedrivier delarey generaal laer |
User: sapper1984 |
1880 - Eerste Boere Oorlog Die eerste vryheidsoorlog begin in Desember 1880 nadat Brittanje die Transvaal geannekseer het. Nadat die boere Generaal-majoor Sir George Pomeroy Colley se magte verslaan het by Laingsnek en Schuinshoogte, besluit hy om Majuba te beset, vanwaar hy die pas kon beheer en kon neerkyk op die Boere se stellings by Laingsnek. Die Britte het die berg gedurende die nag van 26 Februarie uitgeklim. Daar was 405 Britse soldate op die berg. Die Gordon Highlanders het die noordelike en noordwestelike kruin beset, asook Gordon se koppie, een van drie koppies bo-op Majuba. Daardie Sondagoggend het die Boere onmiddelik nadat hulle die Britse soldate op die berg gesien het, planne beraam om dit te bestorm. Generaal Nicolaas Smit, die bevelvoerder, het vrywilligers gevra en drie afdelings is gevorm onder leiding van kommandant Joachim Ferreira, assistent-veldkornet Fanus Roos en assistent-veldkornet Danie Malan. Generaal Smit het opdrag gegee dat die manne bo 50 agter die rotse van die eerste plato moes bly skuil en na elke Engelsman wat sy kop oor die boonste rand uitsteek, moes skiet. Dit het dit moontlik gemaak vir die res van die Boere om onder vuurdekking tot reg onder die kruin te kom, wat hulle net voor die middaguur, na 'n klim van ses uur, bereik het. Intussen het Colley opdrag gegee dat die berg vir ten minste drie dae verdedig moes word en het hy en baie van die troepe wat dwarsdeur die nag die berg uitgeklim het, verlore slaap ingehaal. Teen 12:45 het die Boere met hewige geweervuur op Gordon se koppie losgebars en dit verower. Gedurende die volgende uur, het die Boere oor die kruin gestroom en die Britte met akkurate skietwerk groot veliese toegedien. Daar was groot verwarring en die Britte het na die suidekant van die bergtop begin vlug. Generaal Colley is bokant sy regteroog raakgeskiet en is op die berg oorlede. Die res van die Britse mag het oor die agterste kruin gespring en is beseer, geskiet of gevange geneem. Van die Britse soldate het 92 gesneuwel, 134 is gewond en 59 is gevange geneem. Slegs een van die Boere (H Bekker) het daardie dag gesneuwel ('n tweede een, J Groenewald, het later aan sy wonde beswyk) en ses ander is gewond. Dit toon die verskil tussen die Britte en die Boere se kamoeflering en skietvernuf. Die veldslag het daartoe gelei dat die Britse bevelvoerders op 21 Maart 1881 'n vredesooreenkoms geteken het. Tags: Short Film |
User: willemdaniel |
BOERE Musiek Little tribute to Afrikaner tradisonel music Tags: Boere Musiek folk music south africa afrikaner afrikaans consertina |
User: marcelboere |
Marcel Boere - Train Going Nowhere This clip is made with the Winamp Visialisation Neon Coaster by Uncone D - Great Vision! Tags: train going nowhere winamp neon coaster unconed |
User: Kersie25 |
Boere in Dubai Lank lewe die boere! Tags: Boere |
User: marcelboere |
Marcel Boere - Kinda Lonely Kinda Lonely, the new videoclip from Marcel Boeré from the Netherlands (Marcel Boere, MarcelBoere, MarcelBoeré) Tags: lonely marcel boere www.marcelboere.com leiden www.LeidenVirtueel.nl Xavier Baudet Martijn Groen altimprov.com |
User: marcelboere |
Marcel Boere - It's Party Time This video was originally made to test the graphic possibilities of Windows Moviemaker. From the album 'Sapphire and Diamond' Tags: Party marcel Boere |
User: marcelboere |
Marcel Boere - City Of My Dreams a music clip from the city of leiden, the netherlands, by marcel boeré, singer/songwriter and producer. Tags: city dreams marcel boere www.marcelboere.com leiden op de kaart www.leidenopdekaart.tk |